Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 4:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Krimp inmekaar en werk om geboorte te gee, dogter van Tziyon, soos ’n vrou wat geboorte gee, want nou sal jy uit die stad uitgaan, in die veld bly en na Bavel gaan. Daar sal jy gered word; dáár sal יהוה jou loskoop uit die hand van jou vyande.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 4

Kyk Mikhah 4:10 in konteks