Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal Shomron ’n puinhoop maak in die oop veld, ’n plek om wingerdstokke te plant. Ek sal haar klippe in die vallei afgooi en haar fondamente blootlê.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 1

Kyk Mikhah 1:6 in konteks