Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dit alles vanweë die rebellie van Ya’akov en vanweë die sondes van die huis van Yisra’el. Wat is die rebellie van Ya’akov? Is dit nie Shomron nie? Wat is die hoë plek van Y’hudah? Is dit nie Yerushalayim nie?

Lees volledige hoofstuk Mikhah 1

Kyk Mikhah 1:5 in konteks