Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle sê ook: ‘Ag, hoe vermoeiend is dit!’ Julle snuif veragtend daarvoor,” sê יהוה-Tzva’ot “en julle bring wat deur diefstal gevat is en die kreupele en sieke; so bring julle die offer! Moet Ek dit uit julle hand ontvang?” sê יהוה.

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 1

Kyk Mal'akhi 1:13 in konteks