Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 1:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Ag, was daar maar iemand onder julle wat die deure wou sluit sodat julle nie tevergeefs vuur op My altaar kan aansteek nie! Ek is nie tevrede met julle nie,” sê יהוה-Tzva’ot “en Ek sal ook nie ’n offer uit julle hand aanvaar nie,Yog 4:23

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 1

Kyk Mal'akhi 1:10 in konteks