Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het ook van die salfolie en van die bloed wat aan die altaar was, gevat en dit op Aharon, op sy klere, sowel as op sy seuns en op die klere van sy seuns, gesprinkel. So het hy Aharon, sy klere, sowel as sy seuns en die klere van sy seuns, afgesonder.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:30 in konteks