Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Almal wat manlik is onder die seuns van Aharon mag dit eet. Dit is ’n ewige instelling vir julle geslagte aangaande die offers wat met vuur gebring word tot יהוה. Almal wat daaraan raak, sal afgesonderd wees.’”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:18 in konteks