Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit mag nie met suurdeeg gebak word nie. Ek het dit gegee as hulle deel van my offers wat met vuur gebring word. Dit is heeltemal afgesonderd, soos die sondoffer en die oortredingsoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:17 in konteks