Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet vergoeding gee vir wat hy ten opsigte van die afgesonderde dinge gesondig het en nog ’n vyfde deel daarvan byvoeg en dit aan die priester gee. So moet die priester vir hom toedekking doen deur die oortredings-offerram en dit sal hom vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:16 in konteks