Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“As iemand ’n oortreding begaan en onwetend sondig met betrekking tot die afgesonderde dinge van יהוה, moet hy ’n ram, sonder gebrek, vanuit die kleinvee, na יהוה bring vir sy oortreding, na jou skatting van die waarde in sikkels silwer, volgens die sikkel van die Afgesonderde plek, as ’n oortredingsoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:15 in konteks