Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet ook van die bloed aan die horings van die altaar van die gegeurde wierook, wat in die Tent van Ontmoeting voor יהוה is, smeer en hy moet al die orige bloed van die bul uitgooi aan die onderkant van die brandofferaltaar wat by die ingang van die Tent van Ontmoeting is

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:7 in konteks