Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die vet moet hy verwyder soos die vet van die vredesofferlam verwyder word en die priester moet dit op die altaar in rook laat opgaan volgens die offers deur vuur tot יהוה. So moet die priester vir hom toedekking doen vir die sonde wat hy gedoen het en dit sal hom vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:35 in konteks