Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

al die vet moet hy verwyder, soos die vet van die vredesoffer af verwyder is en die priester moet dit op die altaar as ’n aangename geur tot יהוה in rook laat opgaan. So moet die priester dan vir hom toedekking doen en dit sal hom vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:31 in konteks