Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet van die bloed van die sondoffer met sy vinger vat en dit aan die horings van die brandofferaltaar smeer, maar die orige bloed moet hy aan die onderkant van die brandofferaltaar uitgooi.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:25 in konteks