Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy moet van die bloed aan die horings van die altaar wat voor יהוה in die Tent van Ontmoeting is, smeer en hy moet al die orige bloed uitgooi aan die onderkant van die brandofferaltaar wat by die ingang van die Tent van Ontmoeting is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:18 in konteks