Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die hele res van die bul, moet hy buitekant die kamp uitbring na ’n skoon plek waar die as uitgegooi word en hy moet hom op hout, met vuur verbrand; op die plek waar die as uitgegooi word, moet dit verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:12 in konteks