Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as hy te arm is vir jou waardasie, moet hy voor die priester kom en die priester moet vir hom ’n waarde gee, volgens wat hy, wat die gelofte gedoen het, kan bekostig, moet die priester hom evalueer.Hand 21:24

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:8 in konteks