Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle mag vir julle geen afgode maak nie; nie ’n gekerfde beeld of ’n afgesonderde pilaar mag julle vir julle oprig nie en ’n gevormde klip beeld in julle land nie opstel om tot dit neer te buig nie, want Ek is יהוה, julle God.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:1 in konteks