Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geen man uit die nageslag van Aharon, die priester, aan wie ’n liggaamsgebrek is, mag naderkom om die offers deur vuur tot יהוה te offer nie. ’n Liggaamsgebrek is aan hom; hy mag nie nader kom om die kos van sy God te offer nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:21 in konteks