Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet dit na die seuns van Aharon, die priesters, bring en een moet ’n volle handvol van die fyn meel met die olie vat, met al die wierook en hy moet dit as die deel van die herdenkingsoffer op die altaar brand en in rook laat opgaan, ’n offer deur vuur, ’n aangename geur tot יהוה.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:2 in konteks