Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. As jy ’n graanoffer van eerstelinge tot יהוה bring, moet jy groen are wat oor die vuur gebraai is, graan uitgeslaan van vol are, as ’n graanoffer van jou eerstelinge offer.

15. Jy moet olie daarop gooi en wierook daarop sit; dit is ’n graanoffer.

16. Die priester moet die herdenkingsgedeelte daarvan in rook laat opgaan, ’n deel van die uitgeslaande graan en van die olie met al die wierook, as ’n offer van vuur tot יהוה.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2