Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want dit is die lewe van alle vlees. Sy bloed is sy lewe; daarom het Ek vir die seuns van Yisra’el gesê: “Julle mag nie die bloed van enige vlees eet nie, want die lewe van alle vlees is in sy bloed. Wie dit ook al eet, moet afgesny word.”Gen 9:4

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:14 in konteks