Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet die afgesonderde linne kleed aantrek, die linne broek moet oor sy liggaam wees, met ’n linne gordel moet hy hom omgord en ’n linne tulband moet op sy kop wees. Dit is afgesonderde klere; daarom moet hy sy liggaam in water was en dit aantrek.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:4 in konteks