Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Aharon moet sy twee hande op die kop van die lewende bok lê en oor hom belydenis doen van al die skuld van die seuns van Yisra’el, al hulle wetsoortredinge, al hulle sondes en hy moet dié op die kop van die bok lê en hom deur die hand van ’n man wat daar gereed staan, in die wildernis instuur

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:21 in konteks