Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:56 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die priester dit ondersoek nadat dit gewas is en dit dof van kleur geword het, dan moet hy dit uit die kledingstuk of uit die vel of uit die skeerdraad of die inslag, uitskeur.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:56 in konteks