Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet die kol ondersoek nadat dit gewas is en as die kol nie sy kleur verander het nie, hoewel die plek nie versprei het nie, dan is dit onrein; jy moet dit met vuur verbrand. Dit hou aan om weg te vreet, aan die binne of buitekant.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:55 in konteks