Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. יהוה het met Aharon gepraat en gesê:

9. “Moenie, wanneer julle in die Tent van Ontmoeting ingaan, wyn of sterk drank drink nie, jy of jou seuns saam met jou sodat julle nie sterf nie. Dit is ’n ewige instelling in julle geslagte,Yes 28:7; Yeg 44:21

10. om ’n onderskeid te maak tussen wat afgesonderd is en wat nie afgesonderd is nie; tussen wat onrein en wat rein is

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10