Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het vir Aharon en sy seuns, El’azar en Itamar, gesê: “Moenie die bedekking van julle koppe afhaal of skeure in julle klere maak nie sodat julle nie sterf en toorn teen die hele vergadering kom nie, maar laat julle broers, die hele huis van Yisra’el, die brand wat יהוה aangesteek het beween.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:6 in konteks