Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die boud van die opligoffer en die bors van die waaioffer moet hulle saam met die vet, wat as offers van vuur is, bring om as waaioffer voor die Teenwoordigheid van יהוה te waai en dit sal vir jou en jou seuns saam met jou, ’n deel wees volgens die ewige instelling, soos יהוה beveel het.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:15 in konteks