Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:9-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Hy het my lewenspad met dorings ingekamp, my paaie krom gemaak.

10. Hy was vir my soos ’n wolf wat lê en wag, soos ’n leeu in wegkruipplekke.

11. Hy het my paaie krom gemaak en my in stukke gesny, my verlate gemaak.

12. Hy het sy boog gespan en my as ’n teiken vir die pyl opgestel.Iyov 16:13

13. Let op, Hy het die pyle in my niere laat ingaan.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3