Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:56-58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

56. U het my stem gehoor; draai nie U oor van my uitroep af weg nie, maar verlos my en red my.

57. U het nader gekom op die dag dat ek na U uitgeroep het; U het gesê: “Moenie bang wees nie!”

58. Oיהוה, U het my saak verdedig, U het my lewe gered.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3