Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:45-48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

45. U het ons ontwortel en veragtend onder die volke gemaak.

46. Die trane hardloop uit my oë en hou nie op nie, want daar is geen vertrooster nie

47. totdat יהוה vanuit die hemel afkyk en dit raaksien.

48. My oë is leeggeloop aan trane oor die vernietiging van al die dogters van die stede van my volk.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3