Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:42-47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

42. Ons het oortree en gerebelleer en U het nie vrygespreek nie.

43. U het ons met U toorn bedek en ons agtervolg; U het gedood en nie jammer gekry nie.

44. U het Uself in U wolk toegevou, U het ons gebed laat verbygaan.

45. U het ons ontwortel en veragtend onder die volke gemaak.

46. Die trane hardloop uit my oë en hou nie op nie, want daar is geen vertrooster nie

47. totdat יהוה vanuit die hemel afkyk en dit raaksien.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3