Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:41-45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

41. laat ons ons verstand, wil en emosie saam met ons hande oplig tot God in die hemel.

42. Ons het oortree en gerebelleer en U het nie vrygespreek nie.

43. U het ons met U toorn bedek en ons agtervolg; U het gedood en nie jammer gekry nie.

44. U het Uself in U wolk toegevou, U het ons gebed laat verbygaan.

45. U het ons ontwortel en veragtend onder die volke gemaak.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3