Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het Hom voorgeneem om die muur van die dogter van Tziyon te vernietig; Hy het die maatband uitgesteek en nie Sy hand teruggetrek van haar vernietiging nie; daarom het Hy haar leërmagte in rou laat sit, haar mure het volkome verlate geword.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:8 in konteks