Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het in Sy vreeslike woede al die krag van Yisra’el afgesny; Hy het sy regterhand van voor die vyand teruggetrek en ’n vuur aangesteek in die land van Ya’akov en die vuurvlamme het magtiglik rondom verteer.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:3 in konteks