Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hoe het יהוה in Sy woede die dogter van Tziyon met ’n dik wolk bedek! Hy het die lof en eer van Yisra’el vanuit die hemel op die aarde neergegooi en het nie sy voetbank onthou op die dag van Sy woede nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:1 in konteks