Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 9:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Alhoewel ek rus, is ek bang vir elke smart, want ek weet dat U my nie onskuldig sal verklaar nie.

29. Let op, as ek tog skuldig verklaar word, waarom werk ek tevergeefs?Yir 2:22

30. Al was ek my met sneeu, my hande met seep,

31. tog gooi U my in die put en my eie klere is vir my afstootlik,

Lees volledige hoofstuk Iyov 9