Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 42:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, vat nou vir julle sewe bulle en sewe ramme en gaan na My dienskneg Iyov toe en bring vir julleself ’n brandoffer. My dienskneg Iyov sal vir julle bid, want hom sal Ek aanvaar sodat Ek nie veragtelik met julle handel nie, want julle het nie in My Teenwoordigheid dit wat reg is gepraat soos My dienskneg Iyov gedoen het nie.”

Lees volledige hoofstuk Iyov 42

Kyk Iyov 42:8 in konteks