Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 39:19-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Het jy vir die perd krag gegee? Het jy sy nek geklee met maanhare?

20. Kan jy hom laat beweeg soos die sprinkaan, of kan jy hom bang maak.

21. Hy kap in die vlakte en is bly in die vallei; hy gaan gepantser uit vir die stryd.

22. Hy lag vir ’n put en word nie bang gemaak nie; hy draai ook nie weg van die swaard nie.

Lees volledige hoofstuk Iyov 39