Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 39:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Sy lig haarself hoog op soos ’n palmboom, sy lag vir die perd en sy ruiter.

19. Het jy vir die perd krag gegee? Het jy sy nek geklee met maanhare?

20. Kan jy hom laat beweeg soos die sprinkaan, of kan jy hom bang maak.

21. Hy kap in die vlakte en is bly in die vallei; hy gaan gepantser uit vir die stryd.

Lees volledige hoofstuk Iyov 39