Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 38:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Waarop rus sy kante, of wie het sy hoeksteen gelê?

7. Wanneer het Ek die oggend-sterre geskep en het al die engele van vreugde gejubel?

8. Wie het die see afgesluit met hekke toe dit uitgebreek het asof dit uit die baarmoeder uitkom?

9. Toe Ek die wolk as kleding vir die aarde gemaak het en dik donkerte as ’n toedraaidoek daarvoor

Lees volledige hoofstuk Iyov 38