Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 38:2-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. “Wie is hierdie wat raad gee deur woorde sonder kennis?

3. Gord vas jou heupe soos ’n dapper man, want Ek sal jou ondervra en jy sal My antwoord.

4. Waar was jy toe Ek die aarde se fondasies gelê het? Verklaar of jy insig het.

5. Wie het sy afmetinge neergelê, as jy weet, of wie het die maatlyn daaroor gespan?

Lees volledige hoofstuk Iyov 38