Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 34:24-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. want Hy het baie ongeluk oor baie mense, sonder getal en ander in hulle plekke, bevestig,

25. dus ken Hy hulle deur hulle werke en werp hulle omver in die nag.

26. Hulle dade sal vergruis word onder die gewig van hulle boosheid in ’n land van verskrikking

27. omdat hulle weggedraai het daarvan om Hom te volg en nie enige van Sy lewenswyses oorweeg nie.

Lees volledige hoofstuk Iyov 34