Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 34:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. dan sou alle vlees saam vernietig word en die mens sou tot stof terugkeer.

16. As u dan insig het, hoor dit; luister na die stem van my woorde.

17. Hy wat regverdige oordeel haat kan nie onskuldig verklaar word nie en hy wat onskuldig is, sal nie veroordeel word nie.

Lees volledige hoofstuk Iyov 34