Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 22:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Jy sal ook iets verklaar en dit sal vir jou vasgestel word en die lig sal skyn oor jou lewenswyse,

29. want dit word gesê: ‘Hy wat homself verneder, sal opgelig word en hy wat saggeaard is, sal gered word.

30. Die onskuldige man sal gespaar word, waar hy ook al is en hy sal ontsnap deur die reinheid van sy hande.”

Lees volledige hoofstuk Iyov 22