Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 16:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Ek het ’n roukleed oor my vel gegooi en my kop met stof bedek.

16. My gesig is moeg van huil en op my ooglede is die skaduwee van die dood,

17. maar nie vir enige oortreding van my hande nie; ook my gebed is rein.

Lees volledige hoofstuk Iyov 16