Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 16:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Sy pyle is rondom my; hy skiet na my niere en spaar my nie; hy gooi my gal uit op die grond.

14. Hy breek my opening na opening, hy loop my storm soos ’n magtige.

15. Ek het ’n roukleed oor my vel gegooi en my kop met stof bedek.

16. My gesig is moeg van huil en op my ooglede is die skaduwee van die dood,

Lees volledige hoofstuk Iyov 16