Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 15:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Elifaz, die Temaniet, geantwoord en gesê:

2. “Sal ’n geestelik wyse man antwoord met kennis en dan woedend word?

3. Sal hy onderrig deur gewone praatjies of met waardelose woorde?

4. Ja, jy verwerp ook respekvolle vrees en praat te veel in die Teenwoordigheid van God,

Lees volledige hoofstuk Iyov 15