Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 1:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra יהוה vir die teëstander: “Het jy van naby gekyk na My dienskneg Iyov, dat daar niemand op die aarde is soos hy nie: ’n onskuldige en opregte man, een wat God respekvol vrees en wegdraai van die bose?”

Lees volledige hoofstuk Iyov 1

Kyk Iyov 1:8 in konteks